top of page
Masai Mara National Reserve Kenya

GEHALTE. STYL. LEKKER KWAGGA.

TUISBLAD

Welkom by LEKKER KWAGGA! Jou Nommer 1 Keuse vir Klere-Drukwerk!

Of jy nou persoonlike klere, korporatiewe uniforms, of spanuitrustings nodig het, ons bied kwaliteit drukwerk en uitsonderlike diens. Ontwerk jou eie kledingstukke of kies uit ons verskeidenheid produkte tans beskikbaar.

Waarom ons?

  • Kwaliteit materiaal en drukwerk.

  • Ontwerp vir enige geleentheid.

  • Betroubare aflewering regoor Suid-Afrika.

Zebras in Wild

ALLES OOR ONS

Ons Storie

LEKKER KWAGGA is in 2023 gestig deur Henre Strydom - n jong entrepreneur met n passie vir kreatiwiteit, styl en die unieke gees van Suid-Afrika. Wat begin het as n droom in sy tienerjare, het vinnig gegroei tot n handelsmerk wat mense inspireer om hulself vrylik uit te druk deur mode.

By Lekker Kwagga gaan dit oor bold wees, jou eie styl omhels en net lekker wees! Ons bied topgehalte, pasgemaakte klere vir almal - van funky individue tot spanne en besighede wat hul handelsmerk wil laat uitstaan. Ons verskeidenheid items pas by verskillende style, groottes en pryspunte, sodat jy kan wees wie jy is, kom loer in en wees net n LEKKER KWAGGA!

Wat Maak Ons Uniek?

  • Moderne druktegniek

  • Volhoubare materiale

  • Klante dien wat saak maak - ons help jou deur die hele proses

Produkte En Diens

Klere: T-hemde, hoodies, Golf Hemde, werksdrag, hoedjies en meer.

Vir Wie: Besighede, sportspanne, skole, geleenthede, persoonlike geskenke.

Bestellingsproses

  • Blaai deur ons verskillende opsies en kies jou style en groottes.

  • Of stuur ons jou ontwerp.

  • Kry n kwotasie - Ons stuur vir jou n prys en bevestig besonderhede.

  • Betaling & Drukwerk- Sodra betaling ontvang is, begin ons met die drukproses (Dit kan 14-18 werks dae neem)

  • Aflewering - Kry jou bestelling reguit na jou deur!

KONTAK ONS

Kontak Besonderhede

066 214 0748

    Ure Beskikbaar

    Mon - Vry

    8:00 am – 19:00 pm

    Saturdag

    9:00 am – 19:00 pm

    Sondag

    9:00 am – 15::00 pm

    bottom of page