top of page

LEKKER KWAGGA BELEID

Hier vir jou

Ons het Lekker Kwagga gestig met een doel voor oe, om ons kliente n aangename inkopie-ervaring te gee. Ons winkelbeleide word hieronder uiteengesit.

BETALINGSVOORWAARDES

Ons aanvaar bealings via EFT.

Geen bestellings word verwerk voordat volle betaling ontvang is nie.

Grootmaatbestellings vereis n deposito van 50%.

AFLEWERINGSVOORWAARDES

Ons bied aflewering reg oor Suid-Afrika via Courier Guy op die kliente se onkostes.

Bestellings word binne 14-18 werksdae verwerk en afgelewer.

TREUGSENDINGS & TREUGBETALINGS

Enige defekte moet binne 7 dae na ontvang aangemeld word.

bottom of page